Psalms 78:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek sal my mond oopmaak in 'n gelykenis: Ek sal duistere woorde uit die ou tyd uitspreek: |
| Afrikaans (NLV) 2011 | want ek wil julle onderrig met ’n psalm. Ek wil julle lesse leer uit die verlede. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek wil my mond open met 'n spreuk, raaisels uit die voortyd laat stroom. |
| Afrikaans 1983 | Ek gaan 'n gedig voordra, ek gaan julle inlei in geheimenisse uit die verre verlede. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek gaan my mond oopmaak vir 'n spreuk, ek gaan raaisels uit die verlede na vore haal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek wil dit doen soos wyse mense dit doen, ek wil praat oor dinge waarvan julle nie weet nie, dinge wat lank gelede gebeur het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ek wil ’n belangrike verhaal aan julle vertel, iets wat lank terug gebeur het en ’n mens nou nog laat wonder. |