Psalms 78:19 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ja, hulle het teen God gepraat; hulle sê: Kan God 'n tafel dek in die woestyn?
Afrikaans (NLV) 2011 Hulle het God uitgedaag en gesê: “Kan God kos gee in die woestyn?
Afrikaans 1933/1953 En hulle het teen God gespreek, hulle het gesê: Sou God 'n tafel kan dek in die woestyn?
Afrikaans 1983 en God uitgedaag het: “Kan God hier in die woestyn kos gee?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het hulle teen God uitgespreek; hulle het gesê: “Kan God 'n tafel dek in die woestyn?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het teen God gepraat, hulle het gevra: “Kan God in die woestyn vir ons kos gee om te eet?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Soos bedorwe kinders het hulle gesê: “Hoekom dek God nie vir ons ’n feesmaal hier in die woestyn nie?