Psalms 78:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hulle het God in hulle hart versoek deur voedsel te vra vir hulle begeerlikheid. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Met opset het hulle God beproef, en kos geëis na eie smaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het God versoek in hul hart deur voedsel te vra na hulle sin. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het God getart toe hulle kos gevra het na eie smaak |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het God doelbewus uitgedaag deur kos te vra wat hulle begeer. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het God getoets en hulle het die kos gevra waarvoor hulle lus was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het God baie kwaad gemaak, want hulle wou allerhande luukshede by Hom hê; net die beste kos was vir hulle genoeg. |