Psalms 78:17 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En hulle het nog meer teen Hom gesondig deur die Allerhoogste in die woestyn te terg.
Afrikaans (NLV) 2011 Tog het hulle voortgegaan om teen Hom te sondig, en in die woestyn in opstand gekom teen Hom, die Allerhoogste.
Afrikaans 1933/1953 Nog het hulle voortgegaan om teen Hom te sondig, om wederstrewig te wees teen die Allerhoogste in die dor land.
Afrikaans 1983 Maar hulle het aangehou om teen Hom te sondig; in die woestyn het hulle teen die Allerhoogste in opstand gekom.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Maar hulle het steeds voortgegaan om teen Hom te sondig, om in die dorre streek teen die Allerhoogste opstandig te wees.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Maar die mense van Efraim het aangehou om sonde te doen teen God, hulle was opstandig teen die Hoogste God in die land waar daar nie water is nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nogtans het hulle aangehou om verkeerde dinge te doen. Daar in die woestyn het hulle geweier om na die Allerhoogste te luister. Hulle het teen Hom in opstand gekom.