Psalms 78:16 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hy het ook strome uit die rots gebring en waters soos riviere laat afloop.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy het waterstrome uit die rots laat vloei, die water soos riviere laat stroom.
Afrikaans 1933/1953 En Hy het strome laat uitgaan uit die rots en die waters laat afloop soos riviere.
Afrikaans 1983 Hy het water uit die rots laat stroom, dit soos riviere laat vloei.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hy het strome uit die rotswand laat vloei, en water laat afloop soos riviere.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het strome water uit klip laat kom, die water het gevloei soos riviere.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Strome, nee, riviere vol water het uit die rotse geloop.