Psalms 78:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die rotse in die woestyn gekloof en hulle laat drink soos uit die groot dieptes. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | In die woestyn het Hy rotse gekloof, hulle laat drink asof uit diepwaters. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het rotse gekloof in die woestyn en hulle oorvloedig laat drink soos uit watervloede. |
| Afrikaans 1983 | Hy het rotse in die woestyn oopgekloof en soos by groot waterstrome almal se dors geles. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het rotse oopgekloof in die woestyn, en hulle baie laat drink, asof daar 'n vloed was. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het rotse oopgebreek in die woestyn en Hy het sy volk laat drink van die water diep onder die aarde. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Daar in die woestyn het God rotse oopgebreek en hulle dors weggevat deur vir hulle strome water uit die rots te gee om te drink. |