Psalms 78:14 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook bedags het Hy hulle met 'n wolk gelei en die hele nag met 'n lig van vuur. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Bedags het Hy hulle met ’n wolk gelei, en snags met ’n lig van vuur. |
| Afrikaans 1933/1953 | En Hy het hulle bedags gelei met 'n wolk en die hele nag met 'n lig van vuur. |
| Afrikaans 1983 | Bedags het Hy hulle met 'n wolk gelei, snags met die lig van 'n vuur. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het hulle met 'n wolk gelei bedags, en die hele nag met die lig van vuur. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | God het sy volk in die dag gelei met 'n wolk en elke nag het Hy hulle met die lig van 'n vuur gelei. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Bedags het Hy ’n wolk gestuur om hulle te lei. En snags was daar ’n bol vuur in die lug om hulle op die regte pad te hou. |