Psalms 78:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het die see verdeel en hulle laat deurtrek; en hy het die waters soos 'n hoop laat staan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die see het Hy oopgekloof en hulle laat deurtrek. Hy het die water soos mure laat staan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hy het die see geklief en hulle laat deurgaan en die waters laat staan soos 'n wal. |
| Afrikaans 1983 | Hy het die see oopgekloof en hulle laat deurtrek. Hy het die water laat opdam en dit het soos 'n muur gestaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hy het die see oopgekloof en hulle laat deurtrek; Hy het die water laat opdam soos 'n wal. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hy het 'n pad deur die see gemaak en Hy het hulle laat deurloop, die water het soos 'n muur gestaan. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het die see voor hulle laat oopgaan sodat hulle daardeur kon stap. Hy het die water daardie dag soos ’n muur laat opdam. |