Psalms 78:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hy het wonderlike dinge gedoen in die oë van hulle vaders, in Egipteland, in die veld van Soan. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | en die wonders wat God gedoen het voor die oë van hulle voorouers in Egipte en in die vlaktes van Soan. |
| Afrikaans 1933/1953 | Voor hulle vaders het Hy wonders gedoen, in die land Egipte, die veld van Soan. |
| Afrikaans 1983 | Voor die oë van hulle voorvaders het Hy wonders gedoen in Egipte, in die veld by Soan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Voor die oë van hulle voorouers het Hy wonders gedoen in Egipteland, op die vlakte van Soan. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle voorvaders het gesien toe God 'n wonderwerk doen in die land Egipte, die land waar die stad Soan is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Die Here het groot wonders voor hulle ouers se oë laat gebeur daar in Egipte, in die veld van Soan. |