Psalms 78:11 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | En hy het sy werke vergeet en sy wonders wat Hy hulle laat sien het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle het sy dade vergeet, die wonders wat Hy hulle gewys het, |
| Afrikaans 1933/1953 | En hulle het sy dade vergeet en sy wonders wat Hy hulle laat sien het. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het vergeet van sy werke, van die wonderdade wat Hy hulle laat sien het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle het sy dade vergeet, sy wonders wat Hy hulle laat sien het. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle het vergeet wat God gedoen het, hulle het die wonderwerke vergeet wat Hy vir hulle gewys het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hulle het gou vergeet watter groot dade God voor hulle oë gedoen het. |