Psalms 78:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Hulle het die verbond van God nie gehou nie en geweier om in sy wet te wandel;
Afrikaans (NLV) 2011 God se verbond het hulle nie gehou nie, en hulle het geweier om volgens sy voorskrifte te lewe.
Afrikaans 1933/1953 Hulle het die verbond van God nie gehou nie en geweier om te wandel in sy wet.
Afrikaans 1983 Hulle het die verbond met God nie gehou nie, en geweier om te lewe soos Hy hulle geleer het.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Hulle het nie God se verbond nagekom nie; en sy wet het hulle geweier om te volg.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hulle het nie gedoen wat die verbond van God sê nie, hulle wou nie lewe soos Hy wil hê nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Want hulle het nie na God geluister nie. Hulle het nie die voorwaardes van sy ooreenkoms gehoorsaam nie.