Psalms 77:8 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Is sy goedertierenheid vir altyd skoon weg? misluk sy belofte vir ewig? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Het die Here my vir altyd verwerp? Sal Hy ooit weer sy genade bewys? |
| Afrikaans 1933/1953 | Sal die Here vir altyd verstoot en verder nie meer goedgunstig wees nie? |
| Afrikaans 1983 | “Sal die Here vir altyd verstoot en nooit weer genade betoon nie? |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Sal my Heer ons dan vir ewig verstoot en ons nooit weer aanvaar nie? |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wil die Here ons vir altyd los, wil Hy nooit weer goed wees vir ons nie? |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “Gaan die Here my altyd van Hom af wegstoot? Sal Hy ooit weer vir my goed wees? |