Psalms 77:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Sal die HERE vir ewig verstoot? en sal hy nie meer gunstig wees nie?
Afrikaans (NLV) 2011 toe ek gesing het in die nag, nagedink het oor sake. Dan vra ek my af in my binneste:
Afrikaans 1933/1953 Ek wil dink aan my snarespel in die nag, wil peins met my hart, en my gees deurvors:
Afrikaans 1983 As ek so in die nag lê en terugdink en peins, vra ek my af:
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek wil snags aan my harpspel dink; met my hart wil ek kla en my gees deursoek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) wanneer ek in die nag op my lier speel, dan dink ek diep in my hart en ek vra vir myself:
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek lê in die nag wakker en dink hoe ek musiek gemaak het. Ek dink ver terug en vra my af: