Psalms 77:6 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek roep tot gedagtenis aan my lied in die nag: ek praat met my hart, en my gees het ywerig gesoek.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek dink aan die dae van vroeër, aan jare van lank gelede,
Afrikaans 1933/1953 Ek dink oor die dae van die voortyd, oor die ou, ou jare.
Afrikaans 1983 Ek dink aan vroeër dae, aan jare lank gelede.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ek dink terug aan vervloë dae, aan vergange jare.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wanneer ek dink aan die tyd wat verby is, aan die jare lank gelede,
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) My gedagtes gaan baie ver terug. Ek dink terug aan dinge wat jare gelede gebeur het.