Psalms 77:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het die dae van die ou tyd, die jare van die ou tyd, oorweeg. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U verhinder dat ek slaap; van ontsteltenis kan ek nie praat nie! |
| Afrikaans 1933/1953 | U hou my ooglede oop; ek is onrustig en kan nie spreek nie. |
| Afrikaans 1983 | U laat my wakker lê, ontsteld en sprakeloos. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U hou my ooglede oop; ek is ontsteld en kan nie praat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U laat my wakker bly, ek is bekommerd, ek kan nie praat nie. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U hou my wakker. Daar is geen rus vir my nie. Ek is baie omgekrap. Ek het nie meer woorde oor om te sê hoe omgekrap ek is nie. Daarom praat ek nie baie nie. |