Psalms 77:21 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 Soos ’n kudde het U u volk gelei; Moses en Aäron was hulle herders.
Afrikaans 1983 U het u volk soos 'n kudde gelei deur die hand van Moses en Aäron.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) U het, deur die hand van Moses en Aäron, u volk soos kleinvee gelei.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het u volk gelei soos 'n herder sy skape en bokke lei, U het vir Moses en Aäron gestuur om dit te doen.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Here, U het u kinders gelei soos ’n herder sy skape lei. U het dit gedoen deur hulle leiers wat U gedien het. Moses en Aäron het vir hulle die regte pad gewys.