Psalms 77:20 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U het u volk soos 'n kudde gelei deur die hand van Moses en Aäron.
Afrikaans (NLV) 2011 U pad loop deur die see, u weg was deur magtige waters, maar u spoor kon niemand sien nie.
Afrikaans 1933/1953 U weg was in die see en u paaie in groot waters, en u spore was nie te beken nie. [ (Psalms 77:21) U het u volk soos skape gelei deur die hand van Moses en Aäron. ]
Afrikaans 1983 U het deur die see gekom, u weg deur magtige waters gebaan. Niemand het u spoor gesien nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Deur die see loop u pad, u weg deur massas water, maar u spore was onherkenbaar.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het deur die see gekom, U het deur die baie water gestap, niemand het u spore gesien nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U krag het groot respek afgedwing. Deur al die gevaar het U u kinders veilig beskerm. Deur die grootste krisis het U hulle gelei. U het dit op u eie manier gedoen. En niemand kon uitvind hoe U dit doen nie.