Psalms 77:18 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die stem van jou donder was in die hemel: die weerlig het die wêreld verlig, die aarde het gebewe en gebewe. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die wolke het reën neergestort, die donderslae het gerammel, u weerligpyle het oral geblits. |
| Afrikaans 1933/1953 | Die wolke het water uitgegiet, die hemele het donder laat hoor, ook het u pyle rondgevlieg. |
| Afrikaans 1983 | Die wolke het water uitgegiet, uit die donderwolke het dit gedreun, u weerligte het in alle rigtings geblits. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Wolke het water uitgegiet, donderwolke het gedreun, ja, u pyle het heen en weer geflits. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Daar het reën geval uit die wolke, daar was donderweer in die lug, u weerlig het oral geblits. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soos swaar reën en weerligte wat helder blits, het U u groot krag gewys. Almal was baie bang. Die hele aarde het gebewe. |