Psalms 77:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die waters het U gesien, o God, die waters het U gesien; hulle was bevrees; ook die dieptes was ontsteld. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Deur u mag het U u volk gered, die nageslag van Jakob en Josef. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | U het u volk met 'n sterk arm verlos, die kinders van Jakob en van Josef. Sela. |
| Afrikaans 1983 | U het u volk deur u krag gered, die kinders van Jakob en Josef. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het u volk met die krag van u arm losgekoop – die kinders van Jakob en Josef. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het u volk vrygemaak, die nageslag van Jakob en die nageslag van Josef, U het gewys dat U baie sterk is. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het die Israeliete met u groot krag uit hulle moeilikheid gered. |