Psalms 77:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het U volk, die seuns van Jakob en Josef, met U arm verlos. Sela. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U is die God wat wonders doen! U het u mag aan die nasies getoon. |
| Afrikaans 1933/1953 | U is die God wat wonders doen; U het u sterkte onder die volke bekend gemaak. |
| Afrikaans 1983 | U is die God wat wonderdade doen; U het u mag onder die volke geopenbaar. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U is die God wat wonders doen, U het u krag onder die volke bekend gemaak. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is U, o God, wat 'n wonderwerk gedoen het en vir die volke gewys het dat U sterk is. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U het wonderlike dinge in die verlede gedoen. Vir vreemde volke het U gewys hoe sterk U is. |