Psalms 77:13 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U weg, o God, is in die heiligdom; wie is so 'n groot God soos ons God? |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U dade bly in my gedagtes. Al u werke wil ek bepeins. |
| Afrikaans 1933/1953 | en al u werk oordink, en ek wil peins oor u dade. |
| Afrikaans 1983 | Ek wil nadink oor al u werk en oor al u dade peins. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal oor al u werke mymerend prewel, oor u handelinge wil ek nadink: |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | ek dink aan alles wat U gedoen het, die groot dinge wat U gedoen het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | My gedagtes het stilgestaan by al u groot werke. Ek kon nie ophou nadink oor alles wat die Here gedoen het nie. |