Psalms 77:12 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook sal ek oor al jou werk peins en oor jou handelinge praat. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Here, ek onthou wat U gedoen het, ja, ek onthou u wonderlike dade van destyds. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ek dink aan die dade van die HERE; ja, ek wil dink aan u wonders uit die voortyd |
| Afrikaans 1983 | Ek wil dink aan die dade van die Here, ja, ek wil dink aan u wonderdade van vroeër. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ek sal die Here se dade onthou, ja, ek wil u wonders van vroeër onthou. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Ek dink aan wat die Here gedoen het, die wonderlike dinge wat U gedoen het, lank gelede, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Toe het ek ver teruggedink, na dit wat God lank terug gedoen het. Vroeër het die Here buitengewone, wonderlike dinge gedoen. |