Psalms 77:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ek sal dink aan die werke van die HERE; sekerlik sal ek dink aan u wonders van ouds.
Afrikaans (NLV) 2011 Ek het gesê: “Dit is my droefheid: dat die Allerhoogste nie optree soos Hy voorheen gedoen het nie.”
Afrikaans 1933/1953 Toe het ek gesê: Dit is my grootste bekommernis dat die regterhand van die Allerhoogste verander!
Afrikaans 1983 En ek sê: “My grootste smart is dat die Allerhoogste nie handel soos voorheen nie.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Toe het ek gesê: “Dit is wat my kwel – die verandering van die Allerhoogste se regterhand.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) En dan sê ek: Daar is iets wat my ongelukkig maak, dit is dat die Hoogste God nie meer doen wat Hy voorheen gedoen het nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) En ek dink: My grootste bekommernis in die lewe is dat die Allerhoogste nie weer soos voorheen goed aan ons gaan doen nie!