Psalms 77:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En ek het gesê: Dit is my krankheid, maar ek sal dink aan die jare van die regterhand van die Allerhoogste.
Afrikaans (NLV) 2011 Het God sy medelye vergeet? Het Hy in toorn sy simpatie onttrek? Sela
Afrikaans 1933/1953 Het God vergeet om genadig te wees? Of het Hy in toorn sy barmhartighede toegesluit? Sela.
Afrikaans 1983 Het God vergeet om medelye te hê? Het Hy in sy toorn sy ontferming onttrek?” Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Het God vergeet om genadig te wees, of het Hy in toorn sy ontferming opgehef?
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Wil God nie meer genadig wees nie? Of is Hy so kwaad dat Hy nie weer jammer kan wees vir ons nie? Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Het God dan vergeet om weer goed aan ons te doen? Is hy so kwaad dat Hy Hom nooit weer oor ons gaan ontferm en ons jammer kry nie?