Psalms 77:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, aan Jedutun, 'n Psalm van Asaf.) Ek het met my stem tot God geroep, met my stem tot God; en hy het na my gehoor.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Jedutun." 'n Psalm van Asaf.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier. Ter herinnering. Van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Op Jedoetoen. Van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Jedutun.” Van Asaf. 'n Psalm.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***