Psalms 76:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Toe God opgestaan het vir die oordeel, om al die sagmoediges van die aarde te red. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Uit die hemel het U uitspraak gelewer; die wêreld was bang en stil.
Afrikaans 1933/1953 Uit die hemel het U 'n oordeel laat hoor; die aarde het gevrees en stil geword,
Afrikaans 1983 Uit die hemel het U u uitspraak bekend gemaak. Die mensdom het bang geword en stilgebly
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Uit die hemel het U die oordeel aangekondig. Die aarde het gevrees en stil geword
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Toe U uit die hemel praat en reg doen aan mense, het die mense op die aarde bang geword en stilgebly.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) U het u vyande uit die hemel uit op hulle plek gesit. U het gesê wat U van hulle dink. Die mense op aarde kon maar net stilbly en bewend toekyk