Psalms 76:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die sterk van hart is geplunder, hulle het hul slaap geslaap, en geeneen van die manne van krag het hul hande gevind nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die glans van u verskyning is heerliker as die hoogste berge. |
| Afrikaans 1933/1953 | Glansryk is U, heerlik van die roofberge af! |
| Afrikaans 1983 | Die glans waarmee U verskyn het, was skitterender as dié op die hoogste berge. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Stralend was U, magtiger as die berge wat die prooi moes wees. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | U het soos 'n koning teruggekom nadat U die vyande oorwin het op die berge. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Waarmee kan ek U vergelyk? U is groter en magtiger as die hoogste berge. |