Psalms 76:4 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) U is heerliker en voortrefliker as die roofberge.
Afrikaans (NLV) 2011 Daar het Hy die brandpyle vernietig, skilde, swaarde en oorlogswapens. Sela
Afrikaans 1933/1953 Daar het Hy die blitspyle van die boog verbreek, skild en swaard en oorlog. Sela.
Afrikaans 1983 Daar het Hy die brandpyle, die skild en die swaard vernietig, die aanval van die vyand afgeslaan. Sela
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Daar het Hy brandpyle uit die boog, skild en swaard en steekspies, stukkend gebreek.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Daar het Hy die vyande se brandpyle gebreek en ook hulle skilde en swaarde. Daar het Hy die oorlog laat ophou. Sela
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Daar het Hy al die oorlogswapens opgefrommel. Hy het die oorlog gewen.