Psalms 76:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Daar het hy die pyle van die boog, die skild en die swaard en die geveg verbreek. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 Hy woon in Salem; Sionsberg is sy woning.
Afrikaans 1933/1953 Ook het in Salem sy tent verrys en in Sion sy woning.
Afrikaans 1983 sy tuiste is in Salem, sy woning op Sion.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) In Salem was sy hut, sy skuilplek in Sion.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Jerusalem is God se woonplek, Sion is die plek waar Hy graag wil wees.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hy bly in die tempel in Jerusalem. Sy woonplek is op Sionsberg.