Psalms 76:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ook in Salem is sy tabernakel en sy woonplek in Sion. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het Hom bekendgemaak in Juda; sy Naam is groot in Israel. |
| Afrikaans 1933/1953 | God is bekend in Juda, sy Naam is groot in Israel. |
| Afrikaans 1983 | God het Hom in Juda bekend gemaak, sy Naam is groot in Israel; |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | God is in Juda bekend, in Israel is sy Naam groot. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die mense van Juda ken vir God, die mense van Israel ken Hom. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Almal in Juda ken God. Vir die mense in Israel is Hy baie belangrik. |