Psalms 76:10 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Waarlik, die toorn van die mens sal U loof; |
| Afrikaans (NLV) 2011 | God het opgestaan om te oordeel, om die verdruktes op aarde te red. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | toe God opgestaan het vir die gerig, om al die ootmoediges van die land te verlos. Sela. |
| Afrikaans 1983 | toe God gekom het om te oordeel, om al die hulpeloses op die aarde te red. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | toe God opstaan om die vonnis te vel, om al die verdruktes van die land te verlos. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit was toe God begin het om te oordeel en om al die mense op die aarde te red wat hulleself nie kan help nie. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | hoe God die kwaaddoeners kom oordeel het, en die mense wat swaarkry sonder iemand wat hulle kon red, kom help het. |