Psalms 75:8 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want in die hand van die HERE is 'n beker, en die wyn is rooi; dit is vol mengsel; en hy gooi daaruit uit, maar sy slyk, al die goddeloses van die aarde sal hulle uitroei en drink.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar God is die regter wat verneder of verhef.
Afrikaans 1933/1953 maar God is regter: Hy verneder die een en verhef die ander.
Afrikaans 1983 Nee, dit is God wat verneder of verhef, Hy is die regter!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Nee, God is regter: Die een verneder Hy, die ander verhef Hy.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Dit is God wat oordeel. Hy wys vir party mense dat hulle nie belangrik is nie en Hy maak ander mense belangrik.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God alleen kan dit doen, want Hy is die regter. Hy tel mense op, en Hy gooi hulle teen die grond. Net Hy besluit daaroor.