Psalms 75:7 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Maar God is die Regter: Hy sit die een neer en sit die ander op.
Afrikaans (NLV) 2011 Want uit die ooste of weste, of selfs uit die woestyn, kom daar geen verheffing nie.
Afrikaans 1933/1953 Want nie van die opgang of van die ondergang, ook nie van die woestyn van berghoogtes nie....
Afrikaans 1983 Verheffing kom nie uit die ooste of uit die weste of uit die woestyn nie!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Want verheffing kom nie van waar die son opkom of van waar dit ondergaan nie, en ook nie van die woestyn af nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Want niemand kan 'n mens belangrik maak nie, niemand in die ooste of die weste, of in die woestyn nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Niemand in die hele wêreld kan sê wie regtig belangrik is en wie nie.