Psalms 75:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Want bevordering kom nie uit die ooste of van die weste of uit die suide nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Moenie jou teen die hemel verhef, of aanmatigend praat nie.’” |
| Afrikaans 1933/1953 | Verhef julle horing nie daarbo en spreek nie met trots uitgerekte nek nie. |
| Afrikaans 1983 | Moet jou nie teen die hemel verhef en aanmatigende dinge sê nie.” |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Moenie julle horings teen die hemel lig nie; moenie verwaand, met 'n stywe nek, praat nie. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | julle moenie dink julle is baie sterk en julle kan enige iets sê wat julle wil sê nie.’ ” |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Hou op om so vol van julleself te wees en maak of julle groter is as die Een wat in die hemel bly. Hou op om julle teen Hom te verset. |