Psalms 75:4 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Ek het vir die dwase gesê: Moenie dwaas wees nie, en vir die goddelose: Hef die horing nie op nie. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Die aarde en sy inwoners bewe, tog vestig Ek hom stewig. Sela |
| Afrikaans 1933/1953 | Al wankel die aarde en al sy bewoners -- Âk het sy pilare vasgestel. Sela. |
| Afrikaans 1983 | As die aarde met al sy bewoners sou wankel, dan grondves Ek hom weer stewig. Sela |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Die aarde en al sy bewoners kan wankel – Ek self het sy pilare gevestig.” |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Wanneer die aarde en alles op die aarde wegsmelt, dan is dit Ék wat die pilare van die aarde vas laat staan. Sela |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | “As alles op aarde en tussen die mense deurmekaarloop, is Ek die Een wat sal sorg dat alles nie uitmekaarval nie. |