Psalms 75:3 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Die aarde en al sy bewoners is vergaan: Ek dra sy pilare op. Sela.
Afrikaans (NLV) 2011 “Op die tyd wat Ek bepaal het, sal Ek met regverdigheid oordeel.
Afrikaans 1933/1953 As Ek die regte tydstip aangryp, oordeel k regverdig.
Afrikaans 1983 “As die tyd vir my optrede aanbreek,” sê God, “oordeel Ek regverdig.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God sê: “Wanneer die tyd aanbreek wat Ek bepaal het, sal Ek self met billikheid oordeel.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God het gesê: “Wanneer die tyd kom, die tyd wat Ek besluit het, dan sal Ek reg oordeel.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) “Op die regte tyd sal Ek mense regverdig oordeel,” sê God.