Psalms 75:2 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Wanneer ek die vergadering ontvang, sal ek opreg oordeel. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Ons dank U, o God! Ons dank U, want u Naam is by ons. U magtige dade maak dit bekend. |
| Afrikaans 1933/1953 | Ons loof U, o God, ons loof, en naby is u Naam; hulle vertel u wonders. |
| Afrikaans 1983 | Ons loof U, o God, ons loof U; U is by ons, u magtige dade moet bekend gemaak word. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Ons prys U, o God, ons prys U; u Naam is naby. Mense vertel van u wonderwerke. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | O God, ons sê vir U dankie, ons sê dankie. U is naby ons, almal praat oor u wonderwerke. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Ons sê vir U uit ons hart uit dankie, o God. Ons loof U, want U is by ons. Oral vertel mense van die wonderlike dinge wat U gedoen het. |