Psalms 75:11 — Compare Translations

5 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (NLV) 2011 “Al die krag van die goddelose sal Ek afbreek; maar die krag van die regverdige sal vermeerder.”
Afrikaans 1983 “Ek sal die mag van die goddeloses verpletter,” sê God, “maar die regverdige sal Ek hoog verhef.”
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) “Al die horings van goddeloses sal Ek afbreek, maar die horings van regverdiges sal opgelig word.”
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hy het gesê: “Ek sal vir almal wys dat die mense wat verkeerd doen, nie belangrik is nie, en Ek sal wys dat die mense wat reg doen, die belangrike mense is.”
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) God sê: “Die slegte mense se mag gaan Ek breek. Die goeie mense gaan Ek nog sterker maak.”