Psalms 75:10 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) En Ek sal al die horings van die goddelose afkap; maar die horings van die regverdiges sal verhef word.
Afrikaans (NLV) 2011 Maar ek sal altyd getuig en sing tot eer van die God van Jakob.
Afrikaans 1933/1953 Maar,k sal vir ewig verkondig -- ek wil psalmsing tot eer van die God van Jakob. [ (Psalms 75:11) En ek sal al die horings van die goddelose mense stukkend breek; die horings van die regverdige sal verhef word. ]
Afrikaans 1983 Maar ék sal altyd getuig, altyd sing tot eer van die God van Jakob.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) En ek, ek sal dit altyd verkondig, ek sal die God van Jakob besing, wat sê:
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Ekself sal aanhou praat oor die God van Jakob, ek sal vir Hom sing.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Ek sal altyd vir almal van God vertel. Ek sal liedere sing om die God van Jakob mee te prys.