Psalms 75:1 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) (Aan die musiekleier, Altaskit, 'n Psalm of Lied van Asaf.) Aan U, o God, dank ons, aan U dank ons: dat U Naam naby is, verkondig u wonders.
Afrikaans (NLV) 2011 ***
Afrikaans 1933/1953 Vir die musiekleier; op die wysie van: "Moenie verwoes nie." 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans 1983 Vir die koorleier: op die wysie van “Moet dit nie verwoes nie!” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Vir die •musiekleier. Op “Moenie verwoes nie.” 'n Psalm. Van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Vir die leier van die koor: Dieselfde musiek soos vir die lied “Moenie verwoes nie.” 'n Psalm van Asaf. 'n Lied.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) ***