Psalms 74:9 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Ons sien nie ons tekens nie: daar is geen profeet meer nie, en daar is geen onder ons wat weet hoe lank nie.
Afrikaans (NLV) 2011 Ons sien nie wondertekens nie; daar is geen profeet meer nie; en niemand by ons weet vir hoe lank nie.
Afrikaans 1933/1953 Ons sien nie ons tekens nie; daar is geen profeet meer nie, en by ons is daar niemand wat weet hoe lank nie.
Afrikaans 1983 U openbaar U nie meer aan ons nie, daar is geen profeet meer nie, niemand onder ons wat weet hoe lank dit nog gaan duur nie.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Ons sien nie meer ons tekens nie, daar is nie meer 'n profeet nie; en niemand by ons weet hoe lank nog nie.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U het altyd vir ons gesê wat U wil doen, maar U sê dit nie meer vir ons nie. Daar was profete, maar nou is daar nie een nie, daar is niemand by ons wat weet hoe lank dit nog so sal aanhou nie.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Nou is hier niks meer oor wat ons aan U herinner nie. Hier is selfs nie meer iemand wat vir ons vertel wat u wil is nie. En niemand kan vir ons sê hoe lank dit so gaan aanhou nie.