Psalms 74:6 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Maar nou breek hulle sy gesnede werk dadelik af met byle en hamers. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Al die houtsneewerk het hulle nou met byle en koevoete verpletter. |
| Afrikaans 1933/1953 | En nou -- die houtsnywerk daarvan het hulle alles met byl en hamers stukkend geslaan. |
| Afrikaans 1983 | Hulle het al die houtsneewerk met byl en koevoet stukkend geslaan. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | het hulle ook die paneelwerk alles afgestroop met handbyle en breekysters. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | hulle het die mooi houtwerk in die tempel stukkend geslaan met byle en ysters. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Soldate het alles stukkend geslaan en geplunder. |