Psalms 74:5 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | 'n Man was beroemd omdat hy byle op die digte bome opgelig het. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Dit was asof mense, met byle omhoog, bome afkap in ’n digte bos. |
| Afrikaans 1933/1953 | Dit lyk soos wanneer iemand byle omhoog hef in 'n digte plek bome. |
| Afrikaans 1983 | Dit het gelyk soos wanneer iemand met 'n byl bosse skoonkap. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Dit is bekend: Toe hulle saam met die fynhout byle teen die trappe op gevat het, |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit het gelyk soos wanneer mense bosse afkap met byle, |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Dit lyk of ’n storm ons getref het. Vroeër was alles baie mooi hier waar ons bly. Nou lyk dit of ’n hele weermag daaroor geloop het. |