Psalms 74:2 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Dink aan U gemeente wat U van ouds af gekoop het; die roede van jou erfdeel wat jy losgekoop het; hierdie berg Sion, waarin jy gewoon het.
Afrikaans (NLV) 2011 Dink tog aan u gemeente wat U lank gelede gekies het, die volk gekoop as u eie erfenis, Sionsberg, waar U gewoon het.
Afrikaans 1933/1953 Dink aan u vergadering wat U in die voortyd verwerf het, wat U verlos het om die stam van u erfdeel te wees, aan die berg Sion waar U op gewoon het.
Afrikaans 1983 Dink tog aan u gemeente wat U lank gelede u eiendom gemaak het, die volk wat U vir Uself as besitting verkry het, Sionsberg waarop U gewoon het!
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Dink aan u volk wat byeen is, wat U in die voortyd gekoop het, wat U as stam, as u eiendom, losgekoop het; dink aan die berg Sion, waar U gewoon het.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) U moenie die mense vergeet wat bymekaarkom om U te dien nie, die mense wat U lank gelede vir U geneem het. U het hulle vrygemaak om die volk te wees wat aan U behoort. U moenie die Sionsberg vergeet nie, die plek waar U woon.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Help ons almal wat U dien. U het ons baie lief. U het ons lank terug gekies om u spesiale kinders te wees. En U bly tussen ons.