Psalms 74:17 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het al die grense van die aarde vasgestel, somer en winter gemaak. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U het die grense van die aarde bepaal, somer en winter het U gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het al die grense van die aarde bepaal; somer en winter, U het hulle geformeer. |
| Afrikaans 1983 | U wat al die seisoene van die aarde vasgestel het; somer en winter is die werk van u hand. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het al die grense van die aarde vasgestel; somer en winter, U het dit gevorm. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is U wat gesê het waar die grense van die land moet wees. U het die somer en die winter gemaak. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Nie eens die seisoene kan verander as U dit nie toelaat nie. U het dit ingestel. |