Psalms 74:16 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Die dag is aan jou, ook die nag is aan jou: U het die lig en die son berei. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Selfs dag en nag behoort aan U; U het die son en maan gemaak. |
| Afrikaans 1933/1953 | Aan U behoort die dag, aan U behoort ook die nag; U het hemelligte en son vasgestel. |
| Afrikaans 1983 | Dit is U aan wie dag en nag behoort, U wat aan die son en die maan hulle plek gegee het, |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Aan U behoort die dag; ook die nag behoort aan U. U het die maan en die son gevestig. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Die dag en ook die nag behoort aan U. Dit is U wat die son en die maan op hulle plekke gesit het. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | U beheer lig en donker. Al die groot ligte in die hemel, die sterre en die son, het U gemaak. U hou dit in u hande. Daar is geen einde aan u krag nie. |