Psalms 74:15 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | U het die fontein en die vloed gekloof, magtige riviere laat opdroog. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | U laat fonteine en strome vloei, en standhoudende riviere opdroog. |
| Afrikaans 1933/1953 | U het fontein en stroom oopgeslaan; U het standhoudende riviere laat opdroog. |
| Afrikaans 1983 | U wat fontein en stroom laat uitbreek het, U wat standhoudende riviere laat opdroog het. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | U het fontein en stroom oopgebreek; U het standhoudende riviere laat opdroog. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Dit is U wat fonteine en riviere laat vloei het, dit is U wat riviere laat droog word het waar daar altyd water was. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Oor die hele wêreld laat U fonteine en waterstroompies opborrel. U laat groot en sterk riviere ophou vloei as U wil. |