Psalms 74:12 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Want God is my Koning van ouds af wat redding in die middel van die aarde bewerk.
Afrikaans (NLV) 2011 U, o God, is van lankal af my koning, U bring redding op die aarde.
Afrikaans 1933/1953 Nogtans is God my Koning van die voortyd af, wat verlossinge werk op die aarde.
Afrikaans 1983 God is van altyd af my koning, dit is Hy wat op die aarde redding bring.
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) God is my koning van die vroegste tye af, Hy wat verlossingsdade verrig hier op aarde.
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) God is my Koning van lank gelede af, dit is Hý wat mense op die aarde red.
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Die Here is nog altyd my God. Hy is die Een wat oor almal regeer. Daarom kan Hy mense help waar hulle ook al is.