Psalms 74:11 — Compare Translations

7 translations compared side by side

TranslationText
Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) Waarom trek jy jou hand terug, ja, jou regterhand? pluk dit uit jou boesem.
Afrikaans (NLV) 2011 Hoekom hou U u regterhand terug? Steek uit u hand en vernietig hulle!
Afrikaans 1933/1953 Waarom trek U u hand, ja, u regterhand, terug? Trek dit uit u boesem! Vernietig!
Afrikaans 1983 Waarom help U ons nie? Waarom lig U nie u hand op en vernietig die vyand nie?
Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) Waarom hou U u hand, u regterhand, terug? Trek dit uit die vou van u kleed! Maak 'n einde hieraan!
Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) Hoekom steek U nie u hand uit en help ons nie? Hoekom maak U nie die vyande dood nie?
Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) Hoekom doen U niks hieraan nie? Straf hulle, asseblief! Vernietig hulle.