Psalms 73:9 — Compare Translations
7 translations compared side by side
| Translation | Text |
|---|---|
| Afrikaans (Contemporary Afrikaans Bible 2023) | Hulle het hul mond teen die hemel gerig, en hul tong wandel deur die aarde. |
| Afrikaans (NLV) 2011 | Hulle lippe laster teen die hemel en hulle tonge spog op die aarde. |
| Afrikaans 1933/1953 | Hulle stel hul mond teen die hemel, en hul tong wandel op die aarde. |
| Afrikaans 1983 | Hulle laster teen die hemel en beledig links en regs op die aarde. |
| Afrikaans 2020 (Die Bybel 2020-vertaling) | Hulle rek hulle monde teen die hemel, en laat hulle tonge gaan oor die aarde. |
| Afrikaans Bible (ABA) 2007 (Bybel vir almal) | Hulle praat teen almal in die hemel, hulle sê enige iets wat hulle wil sê oor ander mense. |
| Afrikaans DB 2006 (Die Boodskap) | Selfs God loop onder hulle tonge deur. En op aarde beledig hulle links en regs. |